sluit
Ons Eredienste begin om 18h00.
Huwelike / Lewensverbintenisse, doop, spreekkamer, huis en siekebesoek.
'n Gesellige forum waar gemeentelede weekliks bymekaar kom om hulle geloof uit te leef en saam te kuier.
Om God se liefdesbrief vir die wêreld te wees.
Om aan almal 'n unieke en volwaardige geloofsgemeenskap te bied, waar daar geen veroordeling of verwerping is nie.
084-305-1670
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
084-314-6560

Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien