|
'n Wonderlike naweek met 'n groot gelag en geƫet, besering hier met 'n geheimpie of twee daar, 'n indrukwekende leseing oor hoe goed jy, jou lewensmaat regtig ken.
Nuwe mense ontmoet en groot vriende gemaak.
Kan nie wag vir die volgende Kamp nie.
Kyk ook op Facebook na nog Kamp "KieKies" ...
|