sluit

Administrasie
Gavin Brauns ~ 082-600-7760
Gavin Brauns ~ 082-600-7760
Projekleier ~ Advertensies

Hi almal ek is Gavin Brauns en ek is verandwoordelik vir wyk 1. Julle is baie welkom om my te kontak indien julle enige iets nodig het waarmeer ek kan uit help.Kom loof en prys saam met ons elke sondag om 19h00.Daarna kan almal saam koffie drink in die saal en mekaar beter leer ken. Ek sien uit daarna om julle almal te ontmoed. Groete

 
Reformerende Kerk on Facebook