sluit

Administrasie
Dick Botha ~ 082-410-9798
Dick Botha ~ 082-410-9798


Kerkraadsleier, Kerklike Dienste, Web Tuiste en AKTA

Hi, ek is verandwoordelik vir wyk 5 wat strek vanaf Ranfontein tot en met Florida, Ek is ook in beheer van die Web Tuiste en die AKTA

Hello, ek is die leier van n oortreffende kerkraad wat elke besoeker en lidmaat laat tuis voel by die Reformerende gemeente van Johannesburg. Neem asb die vrymoedigheid om ons gemeente te besoek waar n liefdevolle omgee familie gereed staan om jou in die Huis van God te ontvang en Sy liefde te ervaar.
Wyk 5 sorteer onder my wat vanaf Randfontein tot en met Florida Strek.
en ook
Wyk 6 sorteer onder my wat Northcliff en Linden insluit.
voel vry om me teen alle en enige tyd te kontak sou jou met iemand vou praat.

Groete Dick


 
Reformerende Kerk on Facebook