sluit

Administrasie
Fout
  • Article Not Found
Kerkraad

Ds. Trevor Skinner ~ 084-305-1670
Predekant ...
Read more...
 
Fred Landman ~ 082-497-0300
Skriba

Geagte Gemeente Lede,

Ek is die wyks leier vir wyk nege, dit raak areas soos edenvale, springs, kempton park, en gelee areas. Indien u in my wyk is en daar enige navrae is, of so kontak my gerus op cell nommer 082 497 0300 of los maar vir my ‘n boodskap op ons blog en ek andwoord so spoedig moontlik.

Groete en Jesus Liefde vir julle almal.

Fred. ...
Read more...
 
Deon Roos ~ 074-887-3962
Projekleier ~ Seisoene ...
Read more...
 
Dick Botha ~ 082-410-9798


Kerkraadsleier, Kerklike Dienste, Web Tuiste en AKTA

Hi, ek is verandwoordelik vir wyk 5 wat strek vanaf Ranfontein tot en met Florida, Ek is ook in beheer van die Web Tuiste en die AKTA

Hello, ek is die leier van n oortreffende kerkraad wat elke besoeker en lidmaat laat tuis voel by die Reformerende gemeente van Johannesburg. Neem asb die vrymoedigheid om ons gemeente te besoek waar n liefdevolle omgee familie gereed staan om jou in die Huis van God te ontvang en Sy liefde te ...
Read more...
 
Gavin Brauns ~ 082-600-7760
Projekleier ~ Advertensies

Hi almal ek is Gavin Brauns en ek is verandwoordelik vir wyk 1. Julle is baie welkom om my te kontak indien julle enige iets nodig het waarmeer ek kan uit help.Kom loof en prys saam met ons elke sondag om 19h00.Daarna kan almal saam koffie drink in die saal en mekaar beter leer ken. Ek sien uit daarna om julle almal te ontmoed. Groete ...
Read more...
 
Delesté Holtzhausen ~ 072-308-4759
P.R.O. / Tesourier

Ek is die PRO van die gemeente, en wil graag alle nuwelinge laat
gemaklik voel die eerste aand by die tee drinkery. Daarom vra ek,
moenie sleg voel as ek jou trompop loop en vra of jy n nuweling is
nie, ek wil net graag al jou besonderhede kry sodat jy geen nuus mis
van wat in ons gemeente gebeur nie. Ek is die leier van wyk 2 en my
wyk bestaan uit gemeentelede in die Suide van Johannesburg, maar almal
is welkom om my te skakel vir enige inligting. ...
Read more...
 
Jeanetta Coetzee ~ 084-314-6560
Administratiewe Beampte
jeanetta@telkomsa.net ...
Read more...
 
Reformerende Kerk on Facebook